Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Stemme
‘Jul omgee is van onskatbare waarde’

Al die bystand van mense wat omgee en passievol is oor hul werk maak ons seer bietjie beter.

Ek wens ek kon elkeen van julle persoonlik bedank, maar ek hoop hierdie briefie sal genoeg wees om ons waardering aan julle uit te spreek.

Baie dankie aan die ambulansdiens, die polisie, brandweer, die Vredenburg-hospitaal se verpleegpersoneel, Mfesane, Siyabonga en dr. Blaauw vir jul vriendelike hulp en goeie diens in die tyd van Ben Slabbert se siekte en heengaan op 15 Maart.

Uit die diepte van ons hart, ons waardeer julle.

Jul passie en omgee vir mense is van onskatbare waarde.

Die Slabbert-gesin
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Weslander Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.