Die Sudoku’s is net die regte kuur vir die lang someraande.
Maak ’n teetjie of skink ’n glasie vonkelwyn, en geniet die uurtjie van dink en peins en die wonderlike a-ha-oomblik.
Nie net hou dit jou brein fiks nie, maar is ook lekker ontspanning.
Hierdie week se oplossings verskyn in aanstaande week se Weslander.