With the rapid rise of Covid-19 cases in the Western Cape, The Baxter Theatre has taken the decision to suspend all performances over the festive season from 19 December 2020 to the end of January 2021.
Jannie du Toit vertrek eersdaags op ’n toer (1-22 Desember) met die liedjies van die legendariese Marie Tredoux van Jacobsbaai aan die Weskus.
Die Sudoku’s is net die regte kuur vir die lang someraande.
For the pastry.
Die Suidoosterfees, die Jakes Gerwel-stigting en NB-uitgewers bederf boekwurms op 13 en 14 November met ’n uitstekende skrywersprogram.
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument nooi almal om die eerste volmaanpiekniek van die seisoen Vrydag 30 Oktober te kom vier.
Almal is dalk Covid-19-voos, maar soms is alles net maanskyn en rose, veral as jy die volmaan op ’n heerlike someraand op die beeldskone Paarlberg van nader kan bekyk.
Die Suidoosterfees en Atlantic Studios laat die klassieke inryteater herleef.
The Table Mountain Aerial Cableway (TMACC) will be reopening to all local and domestic travellers on 1 September.
P.L.A.Y. Denlynpark Craft Market planned for Saturday 28 March has been cancelled. Contact: Denise, 022 772 0638, Lynne 082 935 5497 or Jill 076 886 5509 or email: lynne.p@mweb.co.za.
Waldimar Pelser is redakteur van Rapport en aanbieder van 'In Gesprek' op kykNET.
Blouwillem is 'n voorheen bevoordeelde, tans geseënde middeljarige man.
Murray La Vita is 'n bekroonde rubriekskrywer en profielskrywer vir Netwerk24.
Johann Maarman is eindredakteur by Die Burger en 'n bekroonde rubriekskrywer.
Nathan Trantraal is 'n strokiesprentkunstenaar en digter van Kaapstad.
Leopold Scholtz is 'n vryskutjoernalis en politieke kommentator.
Barnard Beukman is die redakteur van Beeld.
Gert Coetzee is redakteur van Volksblad.
Herman Lategan is 'n skrywer wie se rubrieke in 'Binnekring van Spookasems' gebundel is.
Sonja Loots is 'n dosent aan die Universiteit van Kaapstad en bekroonde outeur.
Sarel van der Walt is 'n joernalis vir Netwerk24 en 'n voormalige Londen-korrespondent vir Media24.
Charles Smith is Netwerk24 se nuusredakteur in Bloemfontein.
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.