Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Vermaak
Konserte hou besig

Daar is altyd iets in die Weskus te doen. Sondae in die Weskus hoef nie meer vervelig te wees nie.

The Sandstone bied van 24 Februarie vir die volgende tien weke die Weskus-makietie aan.

Elke Sondagmiddag tussen 14:00 en 17:00 (indien die weer dit toelaat) sal die gehoor deur van die Weskus se beste musikante vermaak word.

Van die musikante wat gaan optree, is Kobus Matthews, Wouter van de Venter, Virginiëa Payne, Chris Rain, Karlien Husselman, Rick Nass en ander.

Skakel 022 714 1574 vir nog inligting.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Weslander Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.