Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Vermaak
Piquetfees die naweek gehou

Maak gereed vir ’n fees soos Piketberg dit nog nooit beleef het nie.

Vermaak, kinderaktiwiteite, kos­stal­letjies en Piketberg-pronkpro­dukte sal beskikbaar wees.

Die Piquetfees vind Saterdag 6 April van 09:00 plaas en duur tot 16:30 by die woonwapark. Dit word deur Piketberg-toerisme aangebied.

Bring die gesin en kyk wat by die stalletjies te koop is.

Die hoofkunstenaars by die Piquet­fees is Wynand en Cheree met die rieldansers Betjies van Betjiesfon­tein, Vincent die Singende Byeboer en ander plaaslike kunste­naars wat ook sal optree. Steyn Fourie is die seremoniemeester.

Piketberg-toerisme sê hy is opge­wonde en sien uit om almal in die pragtige dorp te verwelkom. Toegang kos R10 (volwassenes), R5 (kinders) en is gratis vir voorskoolse kinders. Vir nog inligting, skakel 022 913 2063 of tourism@piketberg.com.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Weslander Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.