’n 21-jarige man van Riverview in Worcester is Vrydag in die vroeë oggendure op ’n vriend se woonsteltrap doodgeskiet.
“Ek het sy lykie gesien lê op die grond. Ek het gehuil en gesmeek dat hulle net nog vyf minute moet probeer om hom te red, maar dit was reeds te laat."
Oudleerders aan Hoërskool Breërivier het Saterdag 30 November hul 40-jaar-reünie gehou.
Die Perservance-rugbyklub hou Donderdag 12 Desember 19:00 sy jaarvergadering by die Esselenpark-stadion.
Worcester se senior sportklub dra by tot gemeenskap
Die Breedevallei-gemeenskapskrieketvereniging se eerste vlakkiekrieket-ligawedstryde het hierdie naweek skitterende krieket opgelewer.
Die 21-jarige verdagte in die Rozel Botha-moordsaak het Vrydag 29 November in die Worcester-landdroshof verskyn.
Die verhoor van die vermeende “kettingvrou” van Worcester, Galinda Nelson, wat beskuldig word van ernstige kindermishandeling, is uitgestel vir ’n voorverhoor wat in die nuwe jaar gehou sal word.
Die Primose-rugbyklub is steeds baie bedrywig en hou Maandag 16 Desember ’n familiedag op Bolandpark.
Dit was die laaste wedstryd van die jaar gewees.
Murray La Vita is 'n bekroonde rubriekskrywer en profielskrywer vir Netwerk24.
Hanlie Retief is 'n bekroonde skrywer en aanbieder van 'n Halfuur met Hanlie op Via.
Blouwillem is 'n voorheen bevoordeelde, tans geseënde middeljarige man.
Waldimar Pelser is redakteur van Rapport en aanbieder van 'In Gesprek' op kykNET.
Henry Jeffreys is 'n politieke kommentator en voormalige redakteur van Die Burger.
Johann Maarman is eindredakteur by Die Burger en 'n bekroonde rubriekskrywer.
Nathan Trantraal is 'n strokiesprentkunstenaar en digter van Kaapstad.
Leopold Scholtz is 'n vryskutjoernalis en politieke kommentator.
Barnard Beukman is die redakteur van Beeld.
Gert Coetzee is redakteur van Volksblad.
Herman Lategan is 'n skrywer wie se rubrieke in 'Binnekring van Spookasems' gebundel is.
Sonja Loots is 'n dosent aan die Universiteit van Kaapstad en bekroonde outeur.
Sarel van der Walt is 'n joernalis vir Netwerk24 en 'n voormalige Londen-korrespondent vir Media24.
Charles Smith is Netwerk24 se nuusredakteur in Bloemfontein.
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.