Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus 12 November 2018 06:02

Oudstudente en die visueel gestremde gemeenskap oor die land heen het met ontsteltenis gereageer op die nuus dat Innovation For The Blind (IftB) se afdeling vir loopbaanontwikkeling (ALO) sy deure voor die Kerstyd gaan sluit.

Nuus 15 November 2018 14:55

Sedert gisteraand is ‘n 17-jarige seun dood en drie persone - waarvan een ‘n laerskoolkind - gewond in bendeverwante skietvoorvalle in Riverview, Worcester.

Nuus 12 November 2018 06:02

Elton Weise, who has been charged with the shooting and killing of Johannes Jacobs in July, can resume his job as a firearms instructor.

Nuus 15 November 2018 13:59

Die polisie in Worcester ondersoek ’n saak van strafbare manslag nadat een persoon dood en 13 ander beseer is in ’n ongeluk in Nuy naby Worcester.

Nuus 15 November 2018 13:48
Nuus 12 November 2018 06:01

Die AfriForum-buurtwag in Worcester het voorverlede Vrydag in samewerking met die plaaslike verkeersafdeling, ER24, plaaslike insleepdienste, AC Security, Capital Security, die gemeenskapspolisiërings­forum (GPF) en gemeenskapslede aan ’n nasionale m

Nuus 12 November 2018 06:01

Die jaarlikse erediens om erkenning te gee aan al die uniformdraers in die streek wat veral in die feestyd so ’n belang­rike rol in ons gemeenskap moet vervul, word die naweek gehou.

Nuus 12 November 2018 06:01

’n Fees met ’n verskeidenheid kleure – rooi, blou, pienk en pers – het Valleiers die afgelope naweek gaande gehad.

Nuus 12 November 2018 06:01

’n Skoot is afgevuur toe vier gewapende mans verlede Donderdag ’n winkel in Wolseley beroof het.

Nuus 12 November 2018 06:01

A 44-year-old woman died in a traffic accident on the corner of Van Riebeeck and High Street near Debonairs on Friday.

Nuus 12 November 2018 06:01
Nuus 12 November 2018 06:01

Life is either a great adventure or nothing at all.” – Helen Keller.

Nuus 12 November 2018 06:01

Maria Benjamin, die ma van Jamaine Williams (10) wat verlede maand skielik dood is, sê sy dood laat nog talle vrae by haar.

Nuus 12 November 2018 06:01

Wanneer ’n kind voor 15-jarige ouderdom begin drink, het hy of sy ’n groter kans om as volwassene ’n alkoholis te word.

Nuus 12 November 2018 06:01

A firefighter from Robertson tragically lost his life in an accident last Sunday on Michell’s Pass.

Nuus 12 November 2018 06:01

Die Worcester- Hoop en Versoeningsproses (WHRP) het die afgelope Donderdag nuwe spanleiers gekies wat die organisasie tot nuwe hoogtes gaan neem.

Nuus 12 November 2018 06:00

Akhona Mosala (21), better known as Moshka Magic, is famous for performing magic around Zwelethemba. Mosala started his journey in 2015 after receiving training at the College of Magic in Claremont, Cape Town.

Nuus 12 November 2018 06:00

Nyarai Zvikaramba (31) from Zimbabwe came to Worcester in October 2010 with hopes of finding employment here. After many failed attempts to work on farms and out of desperation to sustain her family financially, Nyarai opened a hair salon in December

Nuus 12 November 2018 06:00

Data: Accuweather.

Nuus 12 November 2018 06:00

Although a hot and dry fire season lies ahead, the Cape Winelands District Municipality (CWDM) is in full swing and ready to face the flames.

Laai Meer
Kontak Worcester Standard Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.