Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Brandstof kos nou minder

Die departement van energiesake het aangekondig dat verbruikers kan uitsien na ’n daling in die brandstofprys in die maand April.

Dit beteken dat terwyl Suid-Afrikaners by die huis is weens die nasionale inperking, kan hulle uitsien om minder vir brandstof te betaal. Dit word geskat dat verbruikers R13,91 sal betaal vir loodvrye brandstof en R13,40 vir diesel.

Dit sal dus die grootste afname in die laaste jaar wees wat die brandstofprys betref. Verbruikers kon uitsien na ’n groter daling in die prys, maar weens die uitbreek van Covid-19 het die markte swak met hierdie onsekerheid vertoon.

“Die rede vir die verlaagde oliepryse is die kompetisie oor produksie tussen Rusland en Saoedi-Arabië weens die uitbreek van Covid-19,” sê minister Gwede Mantashe.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Worcester Standard Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.