Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
BVM verwelkom toeriste met ope arms

Die Breedevallei-munisipaliteit het vorendag gekom met ’n blink plan om toeriste in die vallei te verwelkom.

Die BVM se toerismekantoor en Worcester-toerismevereniging het 14 Desember by De Wet-kelder besoe­kers verwelkom met 200 welkom-sak­kies wat allerhande lekkernye bevat, asook meer inligting oor die Breedevallei.

Die span het net gefokus op motors met GP-, FS-, NW- en EC-nommerplate.

Elke motoris is verwelkom en boonop het die BVM se “asblikman­netjie” rondgehardloop en almal se vullis bymekaargemaak.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Worcester Standard Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.