Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Grey weier om teen Worcester te speel

Gebeure van drie jaar gelede het blykbaar daartoe gelei dat die hoofwedstryd tussen die o.13A-spanne van Grey Kollege (primêr) en die Primêre Skool Worcester by die afgelope Wildeklawer-toernooi in Kimberley afgelas is.

Geldenhuys sê hy is gevra om sy besluit te heroorweeg, maar hy het by sy beginsel­besluit gehou, “wat ek ook só gekommunikeer het”.

Geldenhuys sê hy is gevra om sy besluit te heroorweeg, maar hy het by sy beginsel­besluit gehou, “wat ek ook só gekommunikeer het”.

“Ons as afrigters en ek as skoolhoof is vir die seuns se veiligheid verantwoordelik. Dit is ’n beginsel- én ’n veiligheidsbesluit. Ons tree in die belang van ons seuns op en stel hul veiligheid eerste.”

- Netwerk24

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Worcester Standard Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.