Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Groepe ondersteuners kom apart die hof in

- Vervolg van bladsy 1.

Luidens ooggetuies het ’n onderonsie tussen Weise, ’n subkontrakteur, en Jacobs die dag van die skietvoorval uitgebreek toe Jacobs en sy suster in ’n vullisdrom vir skroot gesoek het.

Luidens ooggetuies het ’n onderonsie tussen Weise, ’n subkontrakteur, en Jacobs die dag van die skietvoorval uitgebreek toe Jacobs en sy suster in ’n vullisdrom vir skroot gesoek het.

Luidens ooggetuies is Jacobs eers deur Weise met ’n stok geslaan en gesteek, waarna hy (Jacobs) ’n baksteen opgetel het en toe deur Weise geskiet is.

Die hof was Dinsdag aanvanklik só volgepak deur ondersteuners van Weise dat Jacobs se ondersteuners nie plek kon kry nie. Hulle het ook geweier om die hofsaal gedurende die teepouse te verlaat soos hofprotokol in die Worcester-hof vereis. Ná die pouse het Jacobs se ondersteuners by die deure ingestroom en in die gangetjies gestaan.

Damons het ook getuig dat die beskuldigde na die “gevaar” toe is en dat hy nooit probeer het om die konfrontasie te vermy nie. Mia het Damons gevra of hy al self die toneel waar die skietvoorval plaasgevind het, besoek het, waarop hy ontkennend geantwoord het. Onder kruisondervraging het dit ook aan die lig gekom Damons het nog nie sekere ooggetuies se verklarings afgeneem nie.

Landdros Alethea Ford het die borgtogaansoek tot 7 Augustus uitgestel sodat Mia sy kruisondervraging van Damons kan voortsit.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Worcester Standard Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.