Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Gure weer laat asterskou ná 20 jaar verwelk

Die jaarlikse asterskou word nie vanjaar gehou nie.

Volgens die voorsitter van die Worcester-asterkwekersvereniging, Leah Lemboe, het die weer die blomme beskadig. “Die gehalte van die blomme is as gevolg van die weer nie skougehalte nie. Hoewel alles gereël is, is besluit om die asterskou vir 2019 te kanselleer,” het Lemboe gesê.

Sy het bygevoeg die asterskou, wat al langer as 20 jaar elke jaar in Worcester gehou word, gaan gewis aanstaande jaar gehou word.

“Mense wat graag nog blomme wil koop – veral vir Moedersdag – kan by die kwekers in Worcester gaan koop,” het sy bygevoeg.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Worcester Standard Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.