Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Kindersorg op soek na ‘ouers’

Kindersorg Suid-Afrika se Robert­son-tak is op soek na geskikte veiligheidsouers en pleegouers wat die Robertson-kantoor sal onder­steun in die tydelike beveiliging en versorging van sorg­behoewende kinders.

Indien enigeen belang­stel, besoek gerus Kinder­sorg Robertson se kan­toor by die Thusong-sentrum in Paddystraat om so spoedig moont­lik met die keurings­proses te kan begin.

Vereistes is baie streng en voornemende veiligheidsouers sal onderhewig wees aan ’n streng keuringsproses.

“Die voornemende ouers moet ’n Suid-Afrikaanse burger wees en geen kriminele rekord of sake van kinder­mishandeling- en verwaar­losing teen hulle hê nie. Hulle moet 18 jaar en ouer wees en verkieslik vroue.

Die voornemen­de ouers moet beskik oor ’n geldige identiteitsdokument en sober gewoontes handhaaf,” sê Carolyn Abrahams, van Kindersorg Robertson. . Vir verdere navrae, skakel Kindersorg SA Robertson-kantoor by 023 626 3247/023 626 2268 of e-pos ksarobertson@gmail.com

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Worcester Standard Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.