Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Ma Kathleen se gedigte eersdaags in die biblioteek

Worcesteriete wat uitsien daarna om die digbundel deur Ma Kathleen Karriem van gedigte wat voorheen nie gepubliseer is nie, by die biblioteek uit te neem, sal eersdaags só kan maak.

Dit word deur Chipros uitgegee. Die proses om die bundel onder sy ISBN-nommer te registreer, is bykans afge­han­del en dit sal dan daarna amptelik deur die biblioteek uitgeleen kan word.

Haar bundel beskik oor die geskiedenis van haar lewe en die gedigte wat sy sedert 1950 tot in die vroeë 2000’s geskryf het. Met haar moed en durf het sy belangrike standpunte in die gemeenskap ingeneem. Sy het ook ’n belangrike rol in die bevrydingstryd gespeel.. Hou Standard gerus dop vir wanneer die bundel in die biblioteek beskikbaar sal wees.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Worcester Standard Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.