Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Ons joernaliste raap weer toppryse op

Standard se joernaliste het uitstekend in die jaarlikse Exellence Awards-geleentheid van die Boland Media- en WP Media-groep gevaar.

By dié geleentheid word redaksielede, advertensie­verteenwoordigers en bestuurslede erken vir werk wat deur die vorige jaar gedoen is.

In die afdeling vir harde nuus het Standard se nuusspan van 2020 skoonskip gemaak deur die eerste drie plekke los te slaan.

Breyten Cupido was eerste, JP Myburg tweede en Tamsyn Jantjies derde.

JP Myburg het ook as wenner weggestap in die afdelings vir aanlyn nuus en fotograaf van die jaar, en hy was ook Boland Media se beste joernalis vir 2020.

Breyten Cupido is intussen aangestel as joernalis by Eikestadnuus onder dié publikasie se redakteur, Angelo Julies (ook ’n oudjoernalis van Standard en eertydse wenner van joernalis van die jaar) en JP Myburg het sy vlerke gesprei om in Suid-Korea te gaan skoolhou.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Worcester Standard Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.