Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Oudleerders van Hoërskool Breërivier kyk terug

Oudleerders aan Hoërskool Breërivier het Saterdag 30 November hul 40-jaar-reünie gehou.

Dít was die eerste matriekklas wat hierdie skool opgelewer het en hulle beskou hulself as die pioniers van Hoërskool Breërivier.

Die oudleerders van 1979 het byeengekom en al hulle stories en herinneringe met mekaar gedeel.

Graham Fillis, oudskoolhoof van die Hoërskool Breërivier, het die oudleer­ders toegespreek en ’n nostalgiese boodskap oorgedra.

Daar was ook leerders wat van die geleentheid gebruik gemaak het om na jare hul dank uit te spreek teenoor hul oudonderwysers en dit wat die skool vir hulle beteken het.

Standard het gaan inloer om die geleentheid af te neem.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Worcester Standard Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.