Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Regstelling:

Standard het verlede week berig oor ’n klag van roekelose en nalatige bestuur wat teen ’n minderjarige seun ondersoek word.

Die ondersoek kom nadat dié 16-jarige seun na bewering sy suster se voertuig geneem en ’n ander 16-jarige seun omgery het en die slagoffer veelvuldige beserings in die ongeluk opgedoen het.

Standard stel dit duidelik dat die seun wat na bewering die voertuig geneem het, nog nie aangekla is in die hof nie, en dus nog nie ’n beskuldigde in die hof is nie en dat die polisie nog die saak ondersoek.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Worcester Standard Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.