Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Wen met Standard

Dit is weer van volgende week af tyd vir Standard se gewilde Plak-en-wen-kompetisie.

Vanjaar kan twee gelukkige lesers wat hul plakstukke oor die volgende vier weke bymekaarmaak, elkeen ’n gimnasiumkontrak van drie maande wen.

Die gimnasiums wat elkeen een kontrak van drie maande skenk, is Curves en G Force Fitness.

Die kompetisieplakstukke sal in Standard se uitgawes van 9 tot 30 Augustus verskyn. Koop elke week die Standard, soek die legkaartstukkie, knip dit uit en plak dit op die plakstuk.

Die voltooide plakstuk moet voor of op Dinsdag 4 September by Standard se kantoor in Hoogstraat ingedien word om in aanmerking te kom vir een van die pryse. Die twee wenners sal in die uitgawe van 6 September aangekondig word.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Worcester Standard Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.