Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Woord van die week

Ons plaas elke week ’n interessante of ongewone Afrikaanse woord in samewerking met die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) in die Standard. Indien jy ’n interessante woord vir ons het, stuur dit per e-pos na info@worcesterstandard.com, en wie weet, dalk kom jou woord in die koerant.

Dit is ’n ram wat by ’n trop ooie ingejaag word om bronstige diere uit te wys, waaraan ’n voorskoot of sak om die lyf vasgebind word, sodat hulle nie die ooie kan dek nie en die ooie vir handdekking uitgehaal kan word; sin. voorskootram:

Dit is ’n ram wat by ’n trop ooie ingejaag word om bronstige diere uit te wys, waaraan ’n voorskoot of sak om die lyf vasgebind word, sodat hulle nie die ooie kan dek nie en die ooie vir handdekking uitgehaal kan word; sin. voorskootram: Ooie wat in 1938 gebore is, is saam in dieselfde kudde op Elsenburg gehou en hul geslagsbedrywigheid is deur middel van soekramme bepaal. (P.J.J. v. Rensburg in Boerd. S.A., Julie 1950,220). (Ook opgeteken in Namibië).

Ons plaas elke week ’n interessante of ongewone Afrikaanse woord in samewerking met die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) in Standard. Indien jy ’n interessante woord vir ons het, stuur dit per e-pos na info@worcesterstandard.com, en wie weet, dalk kom jou woord in die koerant.

Vandag se woord is poespas

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Worcester Standard Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.