Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Skole
Wenke vir nuwe kwartaal
Leerders moes vandeesweek weer terugkeer na die skoolbanke. Hier is ’n paar nuttige wenke om ’n sukses te maak van die nuwe akademiese kwartaal.
  • Maak 'n lys van jou doelwitte.
  • Pas goeie tydbestuur toe.
  • Hou leeromgewing netjies en sorg dat jy die nodig skryfbehoeftes het.
  • Probeer deelneem aan 'n aktitiwiteit by die skool.
  • Vra onderwysers en klasmaats vir hulp.
  • Maak nuwe maats.
  • Sluit aan by 'n nuwe groep of werk as 'n vrywilliger by nie-winsbejagte organisasies.
  • Identifiseer anti-stres of hanteringstratigieë.
Bron: https://unicheck.com 
Skool
Maak ’n sukses van die nuwe kwartaal.
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Worcester Standard Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.