Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sport
Ballers ‘gaan moeilik binnenshuis gekeer word’

Ballers se binnenshuise krieketspan het die eerste ronde van die Lentebeker-kompetisie onoorwonne afgesluit. Hierdie sterbelaaide span het verlede Maandag in sy laaste eersteronde­wedstryd in die A3-liga met Boshoff en Moore afgereken. Faghri Jacobs, die klubdirekteur en speler-afrigter, sê sy span gaan moeilik gekeer word om nie met die louere weg te stap nie. Uitslae en speler van die wedstryd: 1. Ballers (147), Disi Punt (64); speler van die wedstryd: Reinhardt Fox. 2. Ballers (125), Donkies (75), Ambrose Steyn. 3. Ballers (141), Super Kings (38), Martin Boonzaaier. 4. Ballers (92), Hammies (73), Shane Loff. 5. Ballers (141), APL (114), Shane Loff. 6. Ballers (117), Uile (87), Faghri Jacobs. 7. Ballers (100), Boshoff & Moore (97), Raul Kumalo.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Worcester Standard Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.