Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sport
Bolandpark-plaas Saterdag slagveld vir BAC-eindstryd

Die eindstryd van die Besigheid Teen Misdaad (BAC) -sporttoernooi tussen Esselenpark Sekondêr en Hexvallei Sekondêr word Saterdag 8 September by Bolandpark-plaas beslis.

Program vir BAC-eindstryd:

Rugby:

08:00: Optog (Van Victoriapark Prim af)

09:30: Verwelkoming en opening

10:00: WSS vs HB (o.14)-eindstryd –hoofveld

10:00: HEX vs EPH (o.14) – buiteveld

11:00: HB vs HEX (o.15) – buiteveld

11:00: EPH vs HB (o.15)-eindstryd –hoofveld

12:30: HEX vs HB (o.16) – buiteveld

12:30: EPH vs WSS (o.16)-eindstryd –hoofveld

14:00: EPH vs HB (o.19B )-eindstryd – hoofveld

15:00: HB vs WSS (o.19)-uitspeelwedstryd vir derde – hoofveld

16:15: EPH vs HEX (o.19)-eindstryd –hoofveld

Netbalwedstryde begin 10:00:

WSS vs HEX (o.15)

HB vs HEX (o.16)

WSS vs EPH (o.17)

EPH vs HB (o.19)

Hekgeld beloop R10 vir volwassenes en R5 vir leerders in skooldrag.

’n Snoepwinkel met verskeie eetgoed te koop sal beskikbaar wees.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Worcester Standard Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.