Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sport
Die wiele rol met die stockcars op Kleinplasie

Die uitslae van die afgelope naweek se ovaalbaan-wedrenne by Mega Oval op Kleinplasie was as volg:

EXOTICS STAALWERKE TAP n SPIN CLASS1. Werner Smit2. Bronley Dick 3. Pieter Lucas

TYGERBERG POOLS PINKSTOCKS1. Juanita Kuhn 2. Mina Ellis 3. Adele Carstens

LG TOW IN JND DEV MINIS1. Emma le Grange 2. Grant Van der Westhuizen 3. Hendrik Vos jr.

BLUE STORM HYDRAULICS JNR DEV GOLFS1. Jaco Jacobs 2. Jayden Brand 3. MJ Van der Westhuizen

BREëRIVIER KOERIERS STOCKROD CLASS1. JD van den Berg 2. Gary van Dyk 3. Quido de Wet

BESSIE BESTER MOTORS 1660 CLASS|1. Tersius van Tonder. 2. Ian Henning 3. Jacques du Plessis jr.DIE WITHUIS 2.1 MOD CLASS1. JP du Plessis jr. 2. Tersius van Tonder 3. Alister Simpson

BREEDEVALLEI TRUCK CENTRE HOTROD CLASS1. Han-Koch Brand. 2. Francois Smit 3. Elru ViljoenXTREME PANEL & SPRAY MIDGET B CLASS1. Francois Botes 2. Tim Paries 3. JJ Whitehorn

XTREME PANEL & SPRAY MIDGET A CLASS1. André Schäfer 2. Schalk Swart 3. Anchin Llyod

DISCOUNT BOARDS & TIMBER HEAVY METAL CLASS1. Francois Smit 2. Willie Germishuys3. Gawie Smit

SKP BOUKONTRAKTEURS AMS CLASS1. Mandred Oehl 2. Bennie de Bruyn 3. JD Truter

. Die volgende wedrenne sal by die Festive 500 Saterdag 5 Desember plaasvind.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Worcester Standard Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.