Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sport
Hartwig Lions

Die Hartwig Lions-netbalklub groei daagliks met al hoe meer jong meisies wat aansluit.

Die inisiatief is deur ’n groep vroue van stapel gestuur en werp sommer baie vrugte af. Die meisies volg ’n streng oefenprogram en speel hoofsaaklik Sondae op die verskillende netbalbane wat deur die Breedevallei-munisipaliteit aangelê is.

Netbal in die vallei beleef tans naas vlakkiekrieket ’n reusagtige herlewing en verskeie spanne is veral naweke in aksie.

Die klub bestaan uit ’n junior sowel as senior groep spelers en die jong meisies leef hulle omtrent daarin uit. Die groep val onder die Hartwig Lions-krieketklub en maak regtig ’n groot verskil in die jong meisies se lewe.

Enige voornemende spelers wat belangstel, kan die bestuur by 072 794 3751 kontak.

Wedstryde is vir nou gestaak weens die stygende Covid-19-gevalle en die eksamen, maar sal sodra dit veilig is, hervat word.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Worcester Standard Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.