Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sport
Hartwig Lions het nog baie groot planne

Die Hartwig Lions-krieketklub speel Sondag 8 September sy eerste wedstryd op sy nuwe blad in Greenvalley.

Dié klub, wat aanstaande jaar sy 30ste bestaansjaar vier, sien baie uit na hierdie wedstryd voor sy tuisskare. Toeskouers kan uitsien na skitterende krieket en ’n feestelike atmosfeer.

Die klub het verder groot planne en beoog om eersdaags toestemming te kry vir sy eie mobiele klubhuis om besoekers te onthaal en te verwelkom.

Planne vir ’n gevorderde stadion word binnekort bekend gemaak en spelers word solank aangemoedig om by die klub aan te sluit.

Belangstellendes kan van 17:00 tussen Maandae en Donderdae by Greenvalley aanmeld. . Bel Japie Visser by 078 646 3310 vir nog inligting.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Worcester Standard Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.