Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sport
Perde hou uit in taai Goudini-rit

Die Wes-Kaapse uithouritklub het Saterdag 26 Oktober ’n uithourit by die beredesentrum gehou. Altesaam 62 ruiters het aan die byeenkoms deelgeneem.

Die wenners was:

  • 120 km; standaardgewig: Naomi Muller met Latief
  • 120 km; liggewig: Joubert Sambo met El-Salil Magnus
  • 80 km; standaardgewig: Nicolene Leidig met Nourma Storm
  • 80 km; swaargewig: Hercules Myburgh met FTB Royal Charm
  • 80 km; liggewig: Lizelette le Roux met Willoi Jenny
  • 80 km junior: Marine Brink met Lormar Gigi
  • 80 km-kinderruiter: Roy Viljoen met Prins Echo
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Worcester Standard Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.