Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sport
Renjaers skraap laaste punte bymekaar

Die Mega-ovaalbaanklub het Saterdag 19 Junie sy laaste wedrenne vir die seisoen aangebied. Altesaam 115 renjaers het vir oulaas probeer om nog ’n paar klubkampioenskapspunte bymekaar te maak. Die klubbestuur het alle renjaers, toeskouers, borge en beamptes wat die afgelope seisoen betrokke was, bedank.

Die wenners in die onderskeie klasse op die dag was as volg:

Jnr. Developments Golf’s

1. W12 MJ van der Westhuizen

2. W102 Wemer van der Merwe Jnr.

3. W15 Jano Koegelenberg

Jnr. Developments Mini’s

1. W119 Jaydee Du Toit

2. W200 Emma La Grange

3. D25 Divan Meyer

Stockrods

1. W224 Petrus Ferreira

2. W462 Jandre Visagie

3. W303 Christo Croucamp

Pinkstocks

1. W112 Juanita Kuhn

2. W78 Charlene Andersen

3. W24 Mia Kriegler

Hotrods

1. WO66 Han Koch Brand

2. W242 Elru Leeulopie Viljoen

3. W56 Tyron-Jay Els

1660

1. W70 Kosie Weyers

2. W88 Jean-Pierre Du Plessis

3. T444 PA Tersius Van Tonder

A Midgets

1. W18 Wessel Rabe

2. W115 Dante De Ronde

3. WO11 Lammie Kotze B Midgets

1. W27 Timothy Paries

2. W42 Andre Lotze

3. W888 Schalk Coetzee

2.1 Modifieds

1. W42 Eugene Dewet

2. W88 Jean-Pierre Du Plessis

3. W66 Alistair Simpson

Heavy Metals

1. A43 Zack Groenewald

2. W100 Willie Germishuys

3. WO695 Gawie SmitTap & Spin

1. W111 Werner Smit

2. W25 Herman Marx

3. W188 Bronley Dick

Ams V8’s

1. W43 J.J. De Wet

2. W83 Rian Huisamen

3. WO33 Elrika Groenewald

Ninja Midgets

1. W15 Jean Robberts

2. W20 J.P. Human

3. W4 Sebastian Swart

4. W713 Lea Havenga

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Worcester Standard Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.