Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sport
Sport hou jonges uit die moeilikheid

Die BVM het Vrydagmiddag e-pos uitgestuur wat lui dat alle sokkerwedstryde tot verdere kennisgewing gestop word, want die velde is gesluit vir alle sportkodes.

Dit laat die LFA in ’n moeilike posisie, want die Kaapse Wynland-sokker­ver­eniging het kennis gegee dat die LFA-promosiewedstryde Saterdag 7 Augustus plaas­vind en die streekwedstryde is vir 21 en 22 Augustus geskeduleer. Wanneer die velde weer oop is, gaan dit baie druk op spanne plaas om die oorblywende wed­stryde te speel, alle klubs het altesaam agt wedstryde ge­speel, dit wil sê daar is ses oorblywende wedstryde voor die uitspel. View of Hope sal maar na alternatiewe oefengeriewe kyk om die spelers op peil te hou.

Ons vertrou dat die inperking nie te lank sal aanhou nie, want die sport hou die jongmanne besig, anders wend hulle hul tot kattekwaad.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Worcester Standard Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.