Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sport
Stockcars het wiele vir Kansa laat rol

Altesaam 158 deelnemers het vir die jaarlikse Mega Oval se Kansa-geleentheid Saterdag (10 Oktober) opgedaag.

Dié dag is voorafgegaan deur ’n potjiekoskompetisie wat deur Koffie du Toit gewen is.

Die Broers het ook by die geleentheid opgetree.

Altesaam R42 000 is by dié geleentheid vir Kansa se Relay for Life ingesamel.

Die uitslae in die klasse is as volg. V8 AMS1. Manfred Oehl2. JD Truter3. Rudie Viljoen

Pinkstocks1. Marlee Nel2. Adele Carstens3. Mina EllisMidget A Klas1. André Schafer2. Tol Hanekom3. De Wet BritzMidget B Klas1. Francois Botes2. Timothy Parries3. André Lotze

Junior Development Golf1. Wemer van der Merwe2. Jayden Brand3. Jaco Jacobs

Junior Development Mini1. Hendrik Vos (jr.)2. Jaydee du Toit3. Grant van der Westhuizen

Hotrods1. Francois Smit2. Hank Els3. Elru Viljoen

Tap n Spin1. Werner Smit2. Bronley Dick3. André HayesStockrods1. Manfred Oehl2. Denrich van Tonder3. JD van den BergHeavy Metals1. Corné Oosthuizen 2. Francois Smit3. Willie GermishuysModifieds1. Tertius van Tonder2. Pierre Kotze3. Theo Laubscher

1660 Modifieds1. JP du Plessis2. Kosie Weyers3. Jaco Kirchner

. Die volgende wedren is op Saterdag 7 November.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Worcester Standard Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.