Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sport
Stryd op rolbalbaan oortref verwagtinge

Ceres- en Robertson-rolbalklub het Sondag 27 Januarie by Boland-rolbal in die mans ope en enkelspel-eindstryd vir beginners uitgestyg.

In dié eindstryd het die agt beste manspelers dit in die onderskeie afdelings uitgespook.

Dit was een van die beste eindstryde nóg. Uren Pieterse van Ceres was al jeugspeler in die topagt van die kampioenskap en het die beginners­afdeling met 21-13 teen Alan Krohn van Robertson gewen.

In die ope afdeling vir mans het Johan du Plessis van Robertson vir Stoffel Lambrechts van Ceres met ’n telling van 21-20 geklop.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Worcester Standard Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.