Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sport
Vlakkie-krieket in volle swang

Die vlakkie-krieketliga het amptelik die afgelope naweek begin.

Die Breedevallei-gemeenskapskrieket­vereniging is in beheer van hierdie liga.

Altesaam 20 spanne gaan in die komende seisoen – tot in 2020 – op ’n rotasiebasis teen mekaar deelneem.

Spanne gaan elke Sondag mekaar die stryd aansê. Die eerste agt spanne sal na die uitklopronde deurdring waarna dié wenners mekaar dan in die kwarteindrondes gaan pak.

. Spanne wat aan die liga wil deelneem, kan vir Japie Visser by 078 646 3310 bel om te register en om meer inligting oor die liga te kry.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Worcester Standard Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.