Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sport
Vlakkiekrieket sit baie goed af

Die Breedevallei-gemeenskaps­krieket­vereniging se eerste vlakkiekrieket-ligawedstryde het hierdie naweek skitterende krieket opgelewer.

Die toeskouers het van oral gekom om hul gunstelingspanne te ondersteun.

In een van die wedstryde het die Pumas vir View Challengers met agt paaltjies kafgedraf terwyl Hartwig Lions gemaklik met ses paaltjies oor White Stars geseëvier het.

Wilmar Martin van die Hartwig Lions het met die kolf uitgeblink en 42* aangeteken.

In die ander wedstryd tussen Victoriapark en Pro-Eagles het Eagles as wenners uit die stryd getree.

In die ander wedstryd het Clover weer oorheers en het 220 lopies aangeteken teen Billabong.

Wedstryde gaan hierdie Sondag weer voort tussen Pro-Eagles en Zazon op Dynamopark en die ander groot stryd is tussen Orchard en Lions op Orchard­park. Die wedstryde begin 13:00.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Worcester Standard Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.