Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sport
Wolseley en Miracles kap aan

Wolseley en Miracles het die afgelope Saterdag goeie oor­win­nings behaal.

In die Koue Bokkeveld was Wolseley veels te sterk vir Rosendal toe hy die Bokkevel­ders 73-3 oorrompel het. Teen rustyd was hy reeds 38-3 voor.

Vir Wolseley het Terrance September (3), Mikyle Hanse (3), Courtney Faans, Reginald Musgrave, Neugan Fredericks, Dixon Minnaar en Enrico Malan drieë gedruk.

Doelskoppe deur Fronick Vermeulen (5) en José Erasmus (4) het die res van die punte bygevoeg. Rosendal kon slegs met ’n strafdoel antwoord.

Miracles het Paardekloof maklik 42-8 gewen.

Miracles se punte het bestaan uit ses drieë wat verdoel is teenoor Paardekloof se drie en ’n strafdoel.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Worcester Standard Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.