Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sport
Worcester speel puik hokkie onder water

Die SA junior onderwaterhokkie-kampioenskap is van 28 Februarie tot 2 Maart in Port Elizabeth gehou en Worcester het omtrent uitgeblink.

Agt juniors van Worcester het onderskeidelik die Boland in hul verskeie ouderdomsgroepe verteenwoordig.

Die Boland-span het ook die trofee gewen vir beste provinsie by dié kampioenskap.

Kayden Shroeder en Brevin Maree wen goud vir seuns o.13. Mari le Roux en Mieka du Toit wen silwer vir meisies o.13 en Rohan Burger verower silwer vir seuns o.15.

Riaan le Roux van Worcester is ook as afrigter van die o.15-seunspan gekies.

Pierre le Roux, Xander Vivieros en Gerin Scroeder wen onderskeidelik brons en silwer vir seuns o.19.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Worcester Standard Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.