Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Stemme
AWS still facing same challenges

We at AWS acknowledges the Standard’s support over all the years they have supported AWS, SPCA and, yet again, AWS. Their support over the years has been unsurpassed and we value their input in supporting the initiatives to improve the lot of all animals. Strangely, we face the same challenges today as in 1980.

Here is an excerpt from the Chairman’s report at the 1980 annual general meeting.

“The past months have kept the society busy with fundraising, to help us keep our heads above water. So far it worked, it was not necessary to close down as was first thought.

“Our funds do not let us do educational work among the underprivileged as well as the privileged sector of the population. The need to do this is still very real, because the understanding of what a family pet means, how to care and look after it still leaves much to be desired among all classes.

“Putting that right costs money. Somehow, someday, we hope to be able to convey the message, to alleviate some of the suffering, mentally as well as physically among animals.

“Negotiations are in the process with the Municipality for more financial support.” The veterinarians who are based in Worcester continue to advise and help us in any way possible. Our thanks and appreciation to them for their continued support.

In 1981: “Die munisipaliteit het nog niks betaal wat betref die koste van versorging van rondloperhonde en ook niks nie vir die huur van die betrokke tien (10) hokke nie

“’n Brief is ontvang van die munisipaliteit dat ons vir 1981 ’n R400-toelaag sal ontvang. Wat betref optelhonde, werk ons nou saam met die munisipaliteit op ’n reëlmatige basis en kry ons R75 per maand vas en 50c per dag per hond. Ons het ook ’n donasie vanaf die Rotariërs, die Rotary Anns en Tafelronde met dankbaarheid ontvang.”

Hoekom skryf ons dié geskiedenis? Om almal bewus te maak van ons werksaamhede hier in Worcester en aangrensende areas vir baie jare. Die hokke moet herbou word, aangesien hulle al meer as 60 jaar oud is en vir baie jare altyd net “opgepatch” word.

Enige donasies in hierdie verband kan gemaak word aan AWS, FNB tjekrekening 62416068303, kode 200407. Merk asseblief as KENNEL FUND.

Administrator,
Animal Welfare Society, Worcester

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Worcester Standard Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.