Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Vermaak 09 Desember 2018 08:38

Die mense wat voorverlede Vrydagaand die aanskakeling van die Kersliggies moes reël, se spanningsvlak was seker ook net duskant brandpunt, skryf Ken McIntyre

Vermaak 30 November 2018 11:23
Vermaak 30 November 2018 10:41
Vermaak 23 November 2018 08:35
Vermaak 23 November 2018 08:31
Vermaak 23 November 2018 08:31
Vermaak 20 Februarie 2017 06:02

Die tafelharpspeler van Worcester, Doreen Abrahams (72), was ses jaar oud toe haar pa haar op die verhoog staan gemaak het. En dáár het haar liefde vir musiek begin.

Worcester Standard 12 April 2018 15:24

Rick Marais van Standard het met die bekende jeugboekskrywer De Wet Hugo gesels. Hugo, ’n oud-Worcesteriet, het meer vertel oor sy lewe as ’n skrywer en oor sy boeke in die Grilgrypers-reeks.

Worcester Standard 30 Maart 2017 10:56
Vermaak 20 Februarie 2017 06:02
Vermaak 20 Februarie 2017 06:01

Liefhebbers en ondersteuners van Kersfeeskore in die Vallei kan gerus nader staan wanneer ’n groot kompetisie volgende naweek op Worcester gehou word.

Vermaak 13 Februarie 2017 06:01
Vermaak 13 Februarie 2017 06:01
Vermaak 13 Februarie 2017 06:01
Vermaak 06 Februarie 2017 06:02
Vermaak 06 Februarie 2017 06:02

Breedevalleiers wat lief is vir kooroptredes kan gerus nader staan wanneer een van die gebied se bekendste koorkompetisies eersdaags begin. Die jaarlikse kompetisie van die Kaapse Wynland Kersfeeskore-unie begin eerskomende Sondag.

Vermaak 06 Februarie 2017 06:01

Roseline Philander, ID 860318 0229 083, word gesoek in verband met haar sewejarige seun. Hy bevind hom op Wolseley. Roseline bevind haar vermoedelik in die Rawsonville-omgewing.

Vermaak 06 Februarie 2017 06:01

Het jy en jou wederhelf pragtig gelyk op jul troudag? Het jy troufoto’s waarmee jy graag wil spog? Skryf dan in vir Standard se Bruidspaar-kompetisie, waar fantastiese pryse op die spel is.

Vermaak 06 Februarie 2017 06:01

Alle oud leerders van Esselenpark Hoërskool word uitgenooi na die reünienaweek van 17 tot 19 Maart.

Vermaak 30 Januarie 2017 06:02

Die befaamde internasionale kunstenaar, Vasek Matousek van Tulbagh, stal tans uit in die Rust en Vrede-galery in Durbanville.

Laai Meer
Kontak Worcester Standard Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.