book-icon Uitgawe Augustus & September 2019

20 dinge wat jy moet weet oor jou nuwe baba

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Het jy verwag jou pasgeborene gaan lyk soos daai mollige pienkvoete in doek- advertensies? Toe nie. Jou pasgeborene lyk eerder ’n bietjie soos ’n ruimtewesentjie. Hy is heel moontlik vol plooie en bedek met ’n fyn lagie hare wat lanugo genoem word. (Dit verdwyn mettertyd.)

As jy natuurlik gekraam het, kan sy gesiggie dalk bietjie ineengedruk lyk. Die plooie en voue sal weldra uitgestryk word.

In die eerste paar dae bevat jou baba se doeke mekonium, ’n taai, swartgroenerige stof waarmee sy ingewande tydens jou swangerskap uitgevoer was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees