20 Speletjies vir baba in sy eerste ses maande

akkreditasie

Hierdie artikel is gepubliseer in die Julie 2016 uitgawe van Baba & Kleuter.

Dit kan uitdagend wees om met klein babas te speel. Hulle is nog min wakker en beskik nie oor enige ware vermoë om te speel nie. Hierdie 20 speletjies is ideaal in baba se eerste ses maande en gee ook jou aapstert se ontwikkeling ’n hupstoot. Geniet dié spesiale tyd saam met jou baba.

Sit tyd opsy om betekenisvolle oogkontak met jou baba te maak. Oogkontak help om ’n hegte band met jou baba te vestig en leer hom van kleins af die fyner kunsies van nieverbale kommunikasie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees