Hierdie artikel het oorspronklik in die Oktober 2012-uitgawe van Baba & Kleuter verskyn.

Dis 'n baie opwindende tyd vir elke ma: jou baba gaan begin vaste kossies eet! Lees meer hier, en druk ons eetplanne af.

Maand 1: Jou baba se eerste kossies

Begin jou baba op heerlike kos, vanaf dag 1.

Laai hierdie 30-dae eetplan af deur op hierdie skakel te klik.

Baba & Kleuter se eetplan vir babas

Maand 2: Maak dinge nog interessanter!

Hier is kos waarvan jou baba sal hou, en wat daai lyfie mooi sal laat groei, in 3 verskillende kassies:

Baba & Kleuter se eetplan vir babas

Nou kan jy hierdie eetplanne volg en kos uit die blokkies hierbo kies.

Baba & Kleuter se eetplan vir babas

Baba & Kleuter se eetplan vir babas

Laai Maand 2 se eetplan af:

Bladsy 1: Kassies and Dag 31 tot 40

Bladsy 2: Dag 41 tot 60 

Sien ook:

As jy hulp nodig het oor hoe om jou baba kos te gee, kontak gerus ’n dieetkundige. Gaan na adsa.org.za.

Vertel vir ons van watter kos jou baba die meeste hou, of stuur sommer vir ons 'n skattige foto van jou baba wat eet! Stuur na web@babaenkleuter.co.za en ons publiseer dit dalk aanlyn! Let wel, as jy 'n babafoto stuur, moet jy asseblief die ouer of wettige voog wees en toestemming gee dat die foto geplaas mag word.