CDC groeikaarte vir seuns en meisies

akkreditasie
Hier is die nuwe amptelike groeikaarte van die Amerikaanse Centers for Disease Control and Prevention (CDC) van geboorte tot 3 jaar.

Elke dokument bevat groeikurwes van geboorte tot 36 maande, vir die volgende:

  • Kopomtrek-vir-ouderdom persentiele
  • Gewig-vir-lengte persentiele
  • Gewig-vir-ouderdom persentiele
  • Lengte-vir-ouderdom

Dogters

Om af te laai, klik hier: groeikaarte_dogters.pdf

Seuns

Om af te laai, klik hier: groeikaarte_seuns.pdf

Bron: Centers of Disease Control and Prevention webtuiste: http://www.cdc.gov/growthcharts/2000growthchart-us.pdf

Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees