WGO groeikaarte

akkreditasie
Hier is die Wêreldgesonheidsorganisasie (WGO) se groeikaarte vir seuns en dogters van geboorte tot 5 jaar.

Hierdie kaarte bevat die volgende:

  • Gewig-vir-lengte, van geboorte tot 2 jaar (z-tellings)
  • Gewig-vir-hoogte, van 2 tot 5 jaar (z-tellings)

Dogters

Om af te laai, klik hier: dogters_groeikaart.jpg

Seuns

Om af te laai, klik hier: seuns_groeikaart.jpg

Vir die Amerikaanse CDC-groeikaarte, klik hier. 

Om te lees wat die verskil is tussen die kaarte, klik hier.

Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees