book-icon Uitgawe Oktober 2021 tot Januarie 2022

Ai, die selfverwyt!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Getty Images
Getty Images

Jy is ademloos van verwondering oor daardie lieflike bondeltjie in die bababed, maar skielik ervaar jy ’n warboel emosies.

Daar is trots, vreugde, oorweldigende liefde – maar ook vrees en skuldgevoelens. En jy’s nie alleen nie. Ma’s oor die wêreld heen worstel met dieselfde gevoelens. Niemand kan stry nie: Om ’n ma te word, is een van die wonderlikste gebeurtenisse, maar dis ook een van die stresvolste en moeilikste fases in jou lewe.

Die sielkundige Ilze van der Merwe- Alberts van die Bella Vida-sentrum in Bryanston sê as ’n ma die lewe aan ’n baba skenk, word skuldgevoelens sommer terselfdertyd gebore.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees