book-icon Uitgawe Februarie & Maart 2020

Apgar: Pienkvoete se eerste toets

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Kort ná jou baba se geboorte moet hy al sy eerste toets slaag. Jy hoef egter nie bekommerd te wees nie – die Apgar-toets is glad nie indringend nie.

Dit behels eenvoudig dat die pediater, vroedvrou of hospitaalsuster jou baba fyn waarneem om te kyk hoe hy by die wêreld buite die baarmoeder aanpas en of hy hulp nodig het. Die toets word een minuut ná geboorte gedoen, ná vyf minute weer en soms ’n derde keer indien nodig. 

Die Apgar-toets bevat vyf eenvoudige kriteria. ’n Punt van 0, 1 of 2 word vir elk van die kriteria toegeken. Dit word dan bymekaargetel om ’n punt uit 10 te lewer. Dié totaal is jou baba se Apgar-telling. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees