book-icon Uitgawe Februarie & Maart 2018

Baba eet self

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

“Hier kom die vliegtuigie, maak oop die mondjie!” roep menige ma uit wanneer sy haar oogappel met ’n teelepeltjie puree op die pad na vaste kos begin lei.

Maar vir die ouers van babageleide spening werk dié mylpaal heeltemal anders. Pleks van ’n passiewe baba sy eerste vaste kos in pureevorm te voer, pak hulle ’n verskeidenheid vingerkosse voor hom uit en laat hom toe om dit self by sy mond te probeer uitkry.

Ja, jy het reg gelees. Jou piepklein baba se eerste bekendstelling aan vaste kos is nie puree nie, maar vingerkos wat hy self eet. Aanhangers van babageleide spening sê dit leer jou baba van vroeg af selfvertroue en onafhanklikheid en begin fyn motoriese vaardighede oefening gee.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees