book-icon Uitgawe Oktober 2021 tot Januarie 2022

Baba-nuusbrokkies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

MommaMia is ’n toep wat geskep is deur ’n arbeidsterapeut en ma van Port Elizabeth. Dit sal jou aanmoedig om gehaltetyd met jou kind (babas tot drie jaar oud) deur te bring en met speletjies julle band te versterk.

Daar is meer as 700 video’s met idees oor hoe jy jou huis in ’n speel-oase kan verander. Daarmee saam kry jy ook insig in hoe die speletjies jou kind se ontwikkeling aanhelp. Dit kan ook help om jou kinderoppasser te bemagtig om meer doelgerig met jou kind te speel. R149 per maand. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees