book-icon Uitgawe Februarie tot Mei 2022
Deel

Baba-nuusbrokkies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pienkvoet-Pret
Pienkvoet-Pret

Het jou omgewing ’n behoefte aan ’n speelgroepie waar kleuters tussen twee en vyf jaar oud elke dag in ’n veilige, liefdevolle en stimulerende atmosfeer kan speel en leer?

As jy nog altyd daarvan gedroom het om jou eie baas te wees, ’n passie het vir vroeë kinderontwikkeling en die begeerte het om ’n verskil te maak aan kinders en mammas se lewe, is dit die perfekte geleentheid: begin 'n Pienkvoet-Pret 2.0- speelskool in jou omgewing. Kontak Pienkvoet-Pret om by hul dinamiese span aan te sluit. Stuur ’n e-pos aan maritzab@pienkvoetpret2.co.za en gaan na Pienkvoet-Pret vir nog inligting.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees