book-icon Uitgawe Mei & Junie 2020

Baba se eerste ses weke: Klein mylpale, groot oomblikke

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Ná al die opgewondenheid van die swangerskap en geboorte is die eerste paar weke van jou baba se lewe soms ’n antiklimaks. Jy het daarna uitgesien om heerlik pop te speel, en pleks daarvan kry jy ’n skone slaper wat net wakker word om te voed en ’n skoon doek te kry.

Byt egter vas – jou klein blertsiese wakker tye gaan binnekort álmeer word en ál langer duur.Gebruik tot tyd en wyl voedings-en doekruiltye om die nuwegesinslid beter te leer ken.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees