book-icon Uitgawe Desember 2019 & Januarie 2020

Baba vat fyn

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Kort na die geboorte gryp ’n piepklein vuisie jou styf om jou duim vas asof sy lewe daarvan afhang. Daardie vasgryprefleks van jou pasgebore baba laat jou hart smelt, maar binne net ’n jaar kan daardie selfde handjie so raakvat dat jy moet bontstaan!

Jou kleinding se handgreep is net ’n refleks, die gryprefleks. Die oomblik dat jy aan sy handpalm raak sal die duimpie en ander vingers ’n paar sekondes lank om jou vinger toemaak. In die eerste maand sal jou baba sy handjie meestal in ’n vuis hou. 

Moedig haar so aan. Druk jou duim saggies vier sekondes lank op die sagte deel van sy palm. Dit sal hom aanmoedig om sy handjie oop te vou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees