book-icon Uitgawe Februarie & Maart 2019

Bang vir baba-allergieë

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

My baba is nou amper vyf maande oud en ek wil haar vaste kos begin gee. Ek is egter bang vir allergieë en het besluit om alle moontlike allergeen-bevattende kos soos eiers, neute, suiwel, gluten en vis te vermy tot sy ’n jaar oud is. Is dit reg?

Anel Kirsten antwoord:

Kos wat allergene (stowwe wat allergieë veroorsaak) bevat, sluit in vis, eiers, gluten, graan, soja, neute en koeimelk. In die verlede is ouers aangeraai om met sulke kos te wag tot hul baba ’n jaar oud is ten einde voedselallergieë te vermy. Maar onlangse navorsing het dié riglyne op hul kop gekeer en daar word nou gemeen dat dit nie net veilig is om jou kind vroeër aan allergene bekend te stel nie, maar soms selfs wenslik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees