book-icon Uitgawe Februarie & Maart 2020

Berg borsmelk veilig

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

’n Paar handelsname vervaardig sakkies spesiaal vir uitmelk en berg. Die sakkies is ontwerp om aan ’n bors­pomp – gewoonlik met dieselfde handelsnaam – vasgeplak te word terwyl jy uitmelk. Die melk gaan dus reguit van jou bors tot in die sakkie, wat milliliter vir milliliter afgemerk is. 

Jy kan ook jou eie plastieksakkies gebruik – sorg net dat die plastiek dik is, sê Louise Goosen, voorsitter van die Milk Matters-melkbank in die Wes-Kaap en lid van die SA Borsvoedingsvereniging. Weet ook dat dié manier van berg gou ’n morsige spulletjie kan word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees